Skoolgelde

Skoolgelde vir 2023 sal op die Algemene Jaarvergadering in Oktober bekend gemaak word.

Bankbesonderhede

ABSA Bank
Tjekrekening: 0080390149
Takkode: 632-005

Internetbetalings:
Indien u elektroniese inbetalings maak, spesifiseer asseblief die leerder se familiekode en  van,  sodat dit korrek geallokeer kan word .  Bewys van betaling moet deur ge-epos word na info@hermanstadlaerskool.co.za

Tjek- of kontantbetalings
moet geskied voor 10:30.   ‘n Kwitansie sal uitgereik word met ontvangs van gelde.   Indien u ‘n betaling ná 10:30 wil maak, is daar koeverte beskikbaar waarop die leerder se inligting voltooi moet word en dan kan u die gelde in die beskikbare bussie plaas. ‘n Kwitansie sal die dag daarna aan die leerder besorg word.

Vir enige navrae in verband met skoolgelde kontak gerus die kantoor (012) 379 9000.